WELCOME TO AFRICA'S FIRST COMMERCIAL WEBPORTAL FOR AGRICULTURE Home     Contact Us
 
 
 AGRI-CALENDAR 
 AGRI-LINKS 
 AGRI-WOMEN 
 AGRI-GUEST BOOK 
 BUSINESS OPPORTUNITIES 
 FARMWORKER COMPLAINTS 
 FARMERS AVAILABLE FOR AFRICA 
 FARMS FOR SALE 
 FARMING UNIONS 
 HOW TO...? 
 IMPORTS & EXPORTS 
 JOB OPPORTUNITIES 
 LETS TALK ABOUT... 
 FARMWORKERS AVAILABLE 
 AGRI BUSINESS PLANNING 
 AGRI TENDERS 
 AGRI JOBS WORLDWIDE 
 REQUEST INFORMATION 
 ORGANIC FARMERS 
 AGRI GREEN COMPANIES 
 TENDERSCAN 
 REPORT BAD/GOOD SERVICE 
 BUY SELL SWOP 
 GRAIN 4 AFRICA 
 FINANCE INFORMATION 
 WHERE TO STAY IN PRETORIA 
 AGRI INTERNET MALL 
Make Agri Africa your Homepage
Search agriportal.co.za




AGRI INDEX
www.24.com Search




Who's Who In Agri Africa

Icon of Africa
Lodewicus Theodorus -Louis- Oosthuizen
Farmers In Africa

Farming Life Pictures

Irrigation
Farming Mentors
No data to display
Meet your ideal match at DatingBuzz SA

Promotional Article


WIE IS LAEVELD AGROCHEM

Laeveld Agrochem is sedert 1991 aktief as \'n landbou-ondersteuningskrag in die Noordelike- en Oostelike gebiede van Suider Afrika. Vennootskappe en samewerkingsooreenkomste het egter daartoe gelei dat Laeveld Agrochem vandag in feitlik alle provinsies direk of indirek verteenwoordig is, en dienste verskaf.

Laeveld Agrochem het onstaan as \'n netwerk van chemiese Agente vir sekere Multi-nasionale/Internasionale navorsingsgedrewe chemiese prinsipale. Vandag is dit egter veel meer. Besigheid het ontwikkel vanaf verteenwoordigende agentskappe tot \'n volwaardige handelaarskap wat tans \'n verskeidenheid produkte en dienste aanbied. Hierdie ontwikkeling was die logiese uitvloeisel van o.a. die volgende gebeure:

* Chemiese- en Bemestings- prinsipaalmaatskappye het betaalde agente begin uitfaseer;

* Die Landbouvoorligtingsdienste vanaf owerheidsweë is tot niet;

* Gewas- en Landbouspesialiste verbonde aan Landbou-koöperasies is uitgefaseer;

* Die afskaffing van Eenkanaal-Bemarking t.o.v. vrugte- en ander uitvoere was in sekere opsigte katastrofies en het die einde van spesialis-voorligters beteken;

* Blaarbemesting / Vloeibemesting

* Siektevoorspellingsmodelle

Algemene Navrae/General Enquiries

Tracey Mc Kenzie

012 998 5909



Member Login
Username:
Password:
Remember Me
Become a Member
Lost Password
Subscribe
Unsubscribe
Subscribe A Friend